Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Bewaring/Conservation


Biltongjagter-opname/ Biltong Hunter Survey 2017
31 Oct 2017
[In English]


Latest News

TREES (Tourism Research in Economic Environs and Society) aan die Noordwes-Universiteit, in samewerking met jagorganisasies soos SA Jagters en CHASA sowel as Pot Shot, is tans besig met navorsing oor die ekonomiese impak van Suid-Afrika se plaaslike jagters. Die belangrikheid van hierdie navorsing lê daarin dat dit die jagindustrie kan bystaan met vrae soos hoe groot die industrie is, wat die industrie se ekonomiese bydrae is, sowel as die rol wat dit in jagtoerisme speel.

Voltooiing van hierdie vraelys verseker outomatiese inskrywing in die gelukkige trekking, wat ? jagrit is wat gewen kan word. Verskaf asseblief u kontakbesonderhede (e-pos of selnommer) aan die einde van hierdie vraelys om vir hierdie ongelooflike geleentheid in aanmerking te kom.

Baie dankie by voorbaat vir u deelname aan hierdie opname.

klik hier om deel te neem.



Rhina alive