Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf
ibook

Algemeen / General


Waarom 'n Elektroniese Nuusbrief?
22 Jan 2009

Latest News

"Kennis is mag"� is 'n spreuk met ewigheidswaarde. Die jagtersbedryf het volwassedom bereik en is 'n hoofrolspeler op die natuurbewaringsverhoog. Daarom moet jagters met inligting bemagtig word om die beeld van die bedryf uit te bou.

Die elektroniese nuusbrief hou jagters op die hoogte van sake en versprei inligting baie vinniger as wat gedrukte publikasies kan.

Elektronika is ook die medium van die jeug en vestig by die groep die persepsie dat jag "cool"� is, omdat dit ook gemik is op natuurbewaring sonder om die pretaspek te verwaarloos.

Blitskommunikasie - nie bloot eenrigting nie - tussen die vereniging en lede word deur die nuusbrief verseker. Lede kan oombliklik reageer op mededelings.

[ Back ]



lekker wild

pinot