Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

N yale

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf

Jagsake/Hunting


fabarm


Wees 'n Trotse Jagter
22 Jan 2009

Latest News

Dié elektronies nuusbrief beoog om die jagter in te lig oor die plesier van jag, die verantwoordelikheid van jag en die belangrike rol wat die jagliefhebber in die bewaring van die natuur speel. Die jagter moet sy ekonomiese krag gebruik om sy stem te laat hoor in kwessies soos vuurwapen- en jaglisensies. Die nuusbrief wil feite en inligting maklik bekombaar maak sodat die jagter 'n ambassadeur vir sy gunstelingbedryf kan wees. Kortom, die jagter moet trots daarop wees dat hy jag.

Profiel van 'n jagter
Benewens dat 99% van alle jagters mans en 79% Afrikaansspekend is, lyk die jagtersprofiel só: :
"¢ 89% is getroud
"¢ 73% het 'n post-matriekkwalifikasie
"¢ 91% is ouer as 30
"¢ 70% werk vir hulself (die meeste), is professioneel (die tweede meeste), is in bestuursposte (die derde meeste) of is boere
"¢ Gemiddelde inkomste is R450 000 per jaar
"¢ 87% ry met 'n 4 x 4 of 'n 4 x 2.

Jagters bestee meer as R10 biljoen per jaar aan jag, waarvan die meeste - 86% - aan wild as sodanig.

Die groep wat bekend staan as jagters lewer 'n beduidende bydrae tot die Suid Afrikaanse ekonomie. Maar nog meer lewer die jagters ook belangrike bydrae tot die bewaring van die natuur maak.

[ Back ]



T&J