Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

N yale

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf

Jagsake/Hunting


fabarm


Waar Gaan Ons Jag Hierdie Jaar?
30 Jan 2009

Latest News

Die besluit waar om te jag is elke jaar 'n groot besluit. Die voorste jagbestemming in Suid Afrika is Limpopo gevolg deur die Noord Kaap. Noord Wes, Oos Kaap en KZN baklei hard vir die derde plek.

Hoe besluit ek waar ek jag. Navorsing toon dat die grootste beweeg rede vir die keuse van 'n jagbestemming is die afstand van woonplek. Omdat die meeste jagters in Gauteng bly is dit die rede waarom Limpopo die gewildste bestemming is.

Ongelukkig is jagbestemmings nie ooraktief of die internet nie maar hieronder is 'n lys van webtuistes wat jagbestemmings adverteer.
http://www.sahunt.co.za//en/afr_jagtersinligting.aspx
http://sahuntingopp.co.za
http://www.ihunt.co.za
http://www.ibook.com/a>
http://www.africadesud.co.za
http://www.huntingfinder.com

Lekker soek en onthou benut, bewaar en deel (BBD)

[ Back ]



T&J