Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

N yale

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf

Jagsake/Hunting


fabarm


Waarna Kyk Ons In 'n Jagbestemming
30 Jan 2009

Latest News

Die vereistes waaraan 'n jagbestemming moet voldoen kan bladsye beslaan want elke jagter het sy eie voorkeure of afkeure. Party vereis baie eenvoudige verblyf geriewe terwyl ander meer luuks soek. Hierdie is nie 'n poging om daardie aspekte te dek nie. Maar wat is die vereistes van 'n jagbestemming wat sal maak dat my kinders en hulle kinders ook eendag daar sal jag. Serf Serfontein is besig met 'n meestersgraad oor 'n evaluasie stelsel vir jagplase. In sy navorsing en honderde onderhoude wat hy met jagters gevoer het is die volgende belangrik vir jagters maar ook vir die bewaring van daardie jagbestemming.
Werksomgewing (brown environment)
"¢ Voldoende slaggeriewe en berging van vleis en trofees
"¢ Veilige wapenberging
"¢ Afval en Rioolbestuur
"¢ Eerste hulp en vermoë om noodsituasie te kan hanteer
"¢ Hulpbronbesparing (energie en water)
Natuurlike hulpbronne (green environment)
"¢ Infrastruktuur bestuur (paaie - onderhoud en korrekte plasing, heinings ens)
"¢ Endemiese diere (nie lechwes in Vrystaat nie)
"¢ Verantwoordelike roofdier bestuur (nie gif gebruik)
"¢ Voldoende monitering van getalle, geslagte en drakrag vermoë
"¢ Vuurmaakhout verbruik en brandvoorkoming
Ekonomiese faktore
"¢ Beskikbaarheid van katalogusse en pryslyste
"¢ Akkommodasie moet getroue weergawe van advertensie wees
"¢ Geen verskuilde koste - volledige opgawe van alle pryse
"¢ Voldoende terugvoermeganisme van jagter na eienaar
Sosiale faktore
"¢ Gidse - bekwaamheid in spoorsny, netheid, karkashantering en veldkennis
"¢ Personeel behuising

[ Back ]



T&J