Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf
ibook

Algemeen / General


Ken Jou Vyand - Know Thy enemy
09 Feb 2009

Latest News

Nee dit is nie 'n weermag praatjie nie. Ons praat oor die vyand van die jagters. Die sogenaamde "greenies"� maar hier by ons is hulle Animal Rights Africa. ARA vir kort.
In 'n artikel wat op hulle webbladsy gepubliseer is genaam "Hunting - South Africa's Shame"� trek hulle te velde teen jagters op 'n groot skaal. Die artikel se sub-opskrifte lees soos volg:
Annihilation of wildlife in Zimbabwe
(Ja - huil hulle - dis die jagters wat dit gedoen het)
The myth of trophy hunting as Conservation
The pale male elite
The most powerful friends on earth
(ja die jagters koop die korrupte amptenare om)
Incestuous relationship
(die ou wit amptenare onder apartheid aangestel help die jagters skaamteloos)
Colonial Reborn
Recipe for conflict
A smokescreen for corruption and poaching
The killing fields of Loliondo
(Dis nou een of ander Arabies Prins wat in Tanzania geskiet is wat nou South Africa se shame is)
Infanticide, inbreeding an other knock on effect
Working in the dark
Factory farming wildlife
(the sogenaamde "canned hunting)

Hierdie is 'n ernstige aanval op jagters en hulle maak mildelik gebruik van geïsoleerde gevalle om hulle punt te illustreer. Hierdie nuusbrief gaan 'n reeks publiseer waar die opskrifte een vir een geanaliseer sal word en die korrektheid daarvan in twyfel getrek gaan word. Maar ek het ook lesers se hulp nodig. Indien julle enige iets het wat van hierdie stellings neutraliseer stuur dit asb aan na editor@wonsa.com. O Ja en vir die taalbulle - ons gaan dit in Engels doen omdat ons die boodskap ook internasionaal wil uitdra dat ons 'n klomp verantwoordelike jagters is.
Onthou benut bewaar en deel. (BBD)

[ Back ]



lekker wild

pinot