Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

IS

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Wapens/Arms



Wat Is Die Gewildste Gewere En Kalibers
06 Feb 2009

Latest News

Die Universiteit van die Noordwes het in 2005 tot 2007 navorsing gedoen oor die profiel van die jagter. Dit het sekere interessanthede opgelewer. Die geweer en kaliber voorkeure is soos volg.

Die gewildste make onder jagters is:
1. Musgrave 18%
2. Brno 13%
3. Sako 12%
4. Mauser 7%
5. Winchester 5%

Dit verteenwoordig 55% van alle gewere. Daar is dus nie 'n oorweldigende meerderheid wat deur jagters verkies word nie.

Wat kalibers aan betref lyk die prentjie omtrent dieselfde.
1. 30-06 Springfield 18%
2. 308 Win 10%
3. 243 Win 10%
4. 375 H&H Mag 8%
5. 270 Win 7%
(Glo dit as julle wil maar 303 is in die 6de plek)

Dit is 52% van alle kalibers. Ook nie 'n oorweldigende meerderheid nie.

Statisties is die enkel gewildste wapen onder Suid Afrikaanse jagters 'n Musgrave 30-06 Springfield.

[ Back ]



IS