Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

IS

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Wapens/Arms



Wat Se Jaggewere Is Tans Beskikbaar En Wat Is Die Pryse
23 Feb 2009

Pro Africa
Pro Africa

Classic
Classic

Luxus
Luxus

Latest News

Hierdie is "n reeks artikels van jaggewere wat beskikbaar is en wat hulle die pryse is. Ons het reeds gesien dat Musgrave , Brno en Winchester, wat onder die top 5 make is, nie meer beskikbaar is nie. Watter ander jaggewere is tans op die toneel?

Steyr Mannlicher

Hierdie is nie 'n onbekende maak aan Suid Afrikaners nie en is nog steeds hier beskikbaar. Ons kyk na drie weergawes: Die Pro Africa, die Classic en Die Luxus.

Die Pro Africa
Hierdie geweer is beskikbaar in .30-06 Spr., 9,3x62, .338 RCM, .375 Ruger. Die kolf is sinteties, loop lengte 600 mm en algehele lengte is 1150 mm. Die gewig is 3.5 kg. Die magasyn vat 4 patrone. Prys is so tussen R18 000 en R19 000.
Classic
Hierdie geweer is beskikbaar in feitlik alle middelslag kalibers van 'n .222 tot 'n 9,3 x 62. Die kolf is van hout. Die looplengte verskil of jy die half -loop lengte (600 mm) of vollengte loopkolf (508 mm) met algehele lengte van tussen 1060 tot 1200 mm neem. Gewig is tussen 3.3 en 3.6 kg afhangende van die loop lengte. Magasyn vat 4 patrone. Prys is so tussen R26 000 en R29 000.
Luxus
Hierdie gehweer is beskikbaar van die .243 tot die 375 H&H. Die kolf is okkerneut hout, die loop lengte 600 mm en algehele lengte is 1115 mm. Gewig is 3 kg en die groter kalibers 3,3 kg. Die magasyn vat 3 patrone. Prys is so tussen R38 000 en R40 000.

[ Back ]



IS