Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

IS

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Wapens/Arms



SLOTTE (GRENDELS) OOP !!
02 Mar 2009

Latest News

Vuurwapenveiligheid word deur sommiges gesien as iets wat almal mos moet verstaan en daarom word daar nie oor gepraat nie (ons is mos grootmense). Ouens is ook bang om mede jagters en skuts daarop te wys dat hulle wapens dalk onveilig kan wees. Want, dink hulle, "Koos (of Piet)"� is groot en verantwoordelik en hy sal sorg dat sy vuurwapen veilig is.
Menere !! Die jagseisoen is naby. Die kompetisie-seisoen het reeds afgeskop. Hou daai slotte oop op die skietbaan as julle nie in die gereedposisie is nie. Hou daai slotte oop as julle in die jagkamp in loop. Hou daai slotte oop as julle agter op bakkies klim. Hou daai slotte oop as julle jul wapens uit hulle drasakke uithaal !! Hou patrone uit magasyne as jy nie gaan skiet nie !! Dink veilige wapens !!
Wees eerder 'n pyn in die nek oor vuurwapenveiligheid as om te moet help om ledemate op te tel of spuitende en bleoderige wonde toe te druk. My ouma het altyd gesê, "...die duiwel laai die ding..."�. Ek sê vir julle, die duiwel laai die ding !
HOU DAAI SLOTTE OOP !!

[ Back ]



IS