Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

pmp

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

pmp

Kompetisie/Competition


Hierdie maand in SA HUNTER/JAGTER
16 Mar 2009
[In English]

Latest News

Die Aprilmaand uitgawe van SA HUNTER/JAGTER sal volgende week op die rak wees.
In hierdie uitgawe is daar 'n spesiale seksie oor jaggeleenthede in Suid-Afrika asook die nuutste jagregulasies.
Dit is belangrik dat alle Jagters hiervan kennis neem voor die aanvang van die 2009 jagseisoen.
Op die voorblad (aangeheg) verskyn Frik du Preez die legandariese rugbyspeler en jagter van formaat.
Ons kondig ook 'n "Biltongmaker van die jaar"� kompetisie aan.
Dit is die eerste keer dat so 'n kompetisie op 'n nasionale vlak aangebied word.
Daar is verskillende pryse om te wen en die algehele wenner sal 'n CZ jaggeweer plus 'n Leupold teleskoop en verkyker ontvang. Die totale waarde van die eerste prys is meer as R32 000,00 werd.



pmp