Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Navorsing/Research


Voltooi vraelys en wen 'n jagpaket
12 Aug 2013
[In English]

Latest News

Die toerismenavorsingsfokusarea, TREES (Tourism Research in Economics, Environs and Society) aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, in samewerking met jag-organisasies, SA Hunters en CHASA, is tans besig om navorsing te doen oor die ekonomiese impak van Suid-Afrika se plaaslike jagters.
Die belangrikheid van die navorsing is dat dit die jagbedryf bystaan in die beantwoording van vra soos die ekonomiese bydrae van biltong-jagters, wie waar en wanneer jag en watter spesies die voorkeurspesies is.

Voltooiing van hierdie vraelys sal lei tot outomatiese inskrywing vir die gelukkige trekking. Die prys sluit twee nagte se verblyf, etes, en die geleentheid om twee spesies te jag (gemsbok- en springbok-nie-trofee-diere) in, en word geborg deur Wintershoek Safari's, geleë naby Kimberley. Vul asseblief u kontakbesonderhede aan die einde van hierdie vraelys in om vir hierdie ongelooflike geleentheid te kwalifiseer.

klik hier vir die vraelys