Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

pmp

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

pmp

Kompetisie/Competition


PMP Pro-Amm groeperingskiet
25 Aug 2016

Latest News

Hartbees tak op Potchefstroom bied op 10 September 2016 'n PMP Pro-Amm groeperingskiet aan op die Syferfontein skietbaan, die tuiste van die Hartbees tak buite Potchefstroom aan.

Plek: Syferfontein Skietbaan (GPS Ko?rdinate: 26?42"50.65"�S en 27?19"09.05"�E
(sien Google Earth)

Datum: Saterdag, 10 September 2016

Tyd:
8h00 (eerste twee aflosse skiet stiptelik)

Inskrywings:
7h00 (geweer meet vind ook plaas)

Kostes: R120.00 per aflos (sluit in 2 teikens op een raam per aflos. Geen enkel teiken inskrywings word aanvaar)

Pryse:
Soos voorsien deur PMP vir elke kaliber wenner asook aanvullende pryse wat deur Hartbeestak voorsien word

Voorsitter: Ibert Joubert (0845062486)
O/Voorsitter: Stéfan Conradie (0836097426)
Tesourier: J H Engles (0825665753)
Sekretaris: Johan vd Walt (0825716414)

[ Back ]



pmp