Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

IS

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Wapens/Arms



Nuwe Besending Remington Gewere
27 Jul 2016

Remington Sendero
Remington Sendero

Remington VTR
Remington VTR

Remington R-25
Remington R-25

Latest News

Related Articles

Daar is goeie nuus vir skuts wat al lankal wag om hulle gunsteling Remington geweer in die hande te kry. Formalito het onlangs 'n besending van 21 verskillende modelle ontvang uit die VSA, onder andere die gesogte Sendero model waarna etlike jagters die afgelope twee jaar op soek was.

Die modelle wat tans beskikbaar en verkrygbaar is by plaaslike geweerwinkels of daar bestel kan word is die volgende:

Remington 700 SPS met 24 duim loop beskikbaar in 243 Win, 270 Win, 30-06 Spr asook 300WSM. Voorgestelde kleinhandelprys van R21,500.

Remington 700 SPS Stainless met 24 duim loop beskikbaar in 223 Rem, 243 Win, 2506 Rem, 270 Win, 30-06 Spr, 308 Win asook 300WSM. Voorgestelde kleinhandelprys van R25,500.

Remington 700 CDL met 24 duim loop beskikbaar in 270 Win en 30-06 Spr. Voorgestelde kleinhandelprys van R30,000.

Remington 700 CDL linkerhand model met 24 duim loop beskikbaar in 30-06 Spr. Voorgestelde kleinhandelprys van R28,500.

Remington 700 VTR Dark Earth met 22 duim loop beskikbaar in 22-250 Rem en 308 Win. Voorgestelde kleinhandelprys van R28,900.

Remington 700 VTR Swart met 22 duim loop beskikbaar in 308 Win. Voorgestelde kleinhandelprys van R25,900.

Remington 700 SPS Varmint met 26 duim loop beskikbaar in 223 Rem teen R20,000 asook 243 Win en 308 Win met voorgestelde kleinhandelprys van R23,700.

Remington 700 THRMZ Stainless met 20 duim loop beskikbaar in 308 Win. Voorgestelde kleinhandelprys van R39,700.

Remington 700 VTR Target Tactical met 26 duim loop beskikbaar in 308 Win. Voorgestelde kleinhandelprys van R56,500.

Remington 700 Tactical met 20 duim loop beskikbaar in 308 Win. Voorgestelde kleinhandelprys van R23,000.

Remington 700 SPS Long Range met 26 duim loop beskikbaar in 30-06 Spr met voorgestelde kleinhandelprys van R25,000.

Remington 700 XCR II met 24 duim loop beskikbaar in 375 H&H Mag met voorgestelde kleinhandelprys van R32,500.

Remington 700P MLR met 26 duim loop beskikbaar in 338 Lapua met voorgestelde kleinhandelprys van R61,000.

Remington 783 met 22 duim loop beskikbaar in 243 Win en 30-06 Spr met voorgestelde kleinhandelprys van R12,400.

Remington 700 BDL met 22 duim loop beskikbaar in 243 Win en 30-06 Spr met voorgestelde kleinhandelprys van R30,000.

Remington 700 CDL Stainless met 24 duim loop beskikbaar in 30-06 Spr en 300 WSM met voorgestelde kleinhandelprys van R38,000.

Remington 700 LTR met 20 duim loop beskikbaar in 308 Win met voorgestelde kleinhandelprys van R34,800.

Remington 700 Sendero Stainless Fluted met 26 duim loop beskikbaar in 300 Win Mag met voorgestelde kleinhandelprys van R46,000.

Remington 700 VLS met 26 duim loop beskikbaar in 243 Win, 22-250, 223 Rem, 204 Rug asook 308 Win. Voorgestelde kleinhandelprys van R32,900.

Remington 700 VSF met 26 duim loop beskikbaar in 22-250, 223 Rem asook 308 Win. Voorgestelde kleinhandelprys van R30,800.

Remington R-25 semi-outomaties camo met 20 duim loop beskikbaar in 308 Win. Voorgestelde kleinhandelprys van R52,800.

In die volgende aantal uitgawes van Pot-Shot sal resensies verskyn van verskillende Remington modelle nadat hulle op die skietbaan getoets is.

[ Back ]



IS