Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Navorsing/Research


Is dit 'n Krakende Akker wat Ek Hoor?
18 Jan 2010
[In English]

Latest News

In die Verenigde State is 'n nuwe toestel - die Kruncher - ontwikkel om takbokke te lok. Die Kruncher boots die geluid van takbokke wat vreet na en skep 'n rustige atmosfeer.

Die Kruncher skep 'n presiese weergawe van bokke wat akkers vreet om 'n nuuskierige bok te lok en dit kan ook 'n onrustige takbok wat die jagter se boomvoorlêplek nadir rustig stem.

"Ek gebruik nou al jare klanke om bokke te kalmeer wat paranoïes is,"� sê North American Hunter-rubriekskrywer Mark Kayser.

Klik hier vir 'n kykie: The Kruncher online


'n Mens moet egter die vraag vra of dit etiese jag is?