Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

This category does not exist for this newsletter.


Champion Shooting Rests
14 Jan 2015

Tri-Stance Rest Whether out on the shooting range or in the field, a good shooting rest can often make the difference between a fun day's shooting or an exercise in frustration. Champion Shooting Gear have been making quality shooting rests for several years. In this edition Pot-Shot looks at two models within the Champion line-up of shooting rests.

View More


Die Jagter Chris Chameleon
17 Dec 2014

Chris Chameleon het die afgelope vyf en twintig jaar diep spore getrap in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsindustrie as beide musikant en akteur. Wat egter nie alombekend is nie, is dat Chris ook 'n passievolle jagter is.

View More


Weaver Binoculars
19 Nov 2014

Weaver Classic Series 8x42 Binoculars With Christmas approaching it is a good idea to start dropping hints with friends and spouses about what gifts would be appreciated. With Weaver's reentry into the South African market a wide range of their binoculars are now available for hunters who want binoculars with a good value-to-performance ratio.

View More


Shooting Chrony F1 Master Chronograph
15 Oct 2014

For accurate reloading a chronograph is an almost indispensable tool. The Shooting Chrony F1 Master Chronograph measures the speed of bullets and other projectiles from 30 to 7000 fps.

View More
(1 Comment)


Remington se Managed-Recoil Patrone
03 Sep 2014

Remington het in 2004 die "Managed-Recoil"� reeks ammunisie bekend gestel. Die doel met hierdie toevoeging tot die Remington produkreeks was om 'n lae-terugskop ammunisie opsie op die mark te sit.

View More


Die Weaver Classic 2-10 x 38 Teleskoop
20 Aug 2014

Deesdae is Weaver teleskope geredelik beskikbaar, en dit is goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse jagter. Die volle reeks Weaver teleskope word tans deur Formalito ingevoer. Dit sluit in die Kaspa, 40/44, Classic en Grand Slam reekse.

View More


Buck se SA Topverkopers
29 Jul 2014

Buck 110 Folding Hunter Buck messe is al vir meer as 'n honderd jaar op die mark en daar is nog geen einde in sig vir die gewildheid van hierdie ou staatmaker nie. Hoë gehalte en innoverende ontwerpe tesame met topklas staal het oor die jare heen al baie jagters bekoor.

View More
(1 Comment)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

Puma