Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf
ibook

Algemeen / General


Drie dae se avontuur by 2013 Wild Expo
05 Aug 2013

Jagters, hengelaars, wildboere, avontuur- en buitelewe-entoesiaste moet hulle dagboeke nadertrek vir een van Suid-Afrika se top buitelewe-avontuurskoue, die Wild Expo, wat van Vrydag, 9 Augustus tot Sondag, 11 Augustus 2013 by die Tshwane Events Centre (Pretoriase Skouterrein) plaasvind.

View More


Die Beste Jagwenk van die Jaar
05 Aug 2013

Die beste jagwenk van die jaar het niks te doen met hoe n mens jag nie maar wel hoe om jou biltong te bewaar. Dr Thys Geldenhuys van Pretoria het die wenk gegee en nadat dit terdeë getoets is kan dit aangebied word as n waardevolle metode.

View More
(7 Comments)


Vir Pot-Shot het 'n Superman geval
24 Jul 2013

Andries Botha was van die begin af Pot-Shot se redakteur, skrywer, joernalis en vertaler gewees. Maandag 22 Julie 2013 het hy na die permanente Groot Jagveld vertrek. Sy humor sin was waarskynlik sy grootste karaktertrek en hy kon altyd die snaakse element waarneem in enige droewige situasie. Hy sal diep gemis word.

View More
(5 Comments)


Wildsplase Is Meer as 'n Speelplek vir Rykes
08 Jul 2013

"Die blote besit van grond beteken nie outomaties rykdom nie en wildsplase is nie 'n blote luukse speelplek vir die rykes en toeriste sonder enige bydrae tot die land se ekonomie nie," sê dr Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye.

View More
(5 Comments)


SAJWV Groei Fenomenaal, Lidmaatskapgeld Styg Gering
02 Jul 2013

SAJWV-lidmaatskapgeld word met R65 verhoog vir die 2013/4 SAJWV-begroting soos deur die Uitvoerende Komitee goedgekeur - 'n styging van R575 tot R640 vir 'n gewone lid per jaar.

View More
(1 Comment)


WRSA Protests TOPS Proposals
23 Jun 2013

Wildlife Ranching SA (WRSA) has objected to a number of proposed amendments to TOPS (Threatened of Protected Species) proposed amendments and the regulations in their present form, such as that the proposed regulations deny ownership rights as provided for in the Game Theft Act.

View More
(1 Comment)


Dertig Prima Addo-buffels by Kirkwood aan die Bod
14 Jun 2013

Die krale in die Addo Nasionale Olifantpark is gevul met uitsoek buffels vir die jaarlikse Absa Kirkwood Wildsfees-veiling.

View More

First Page | Prev Page | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | Next Page | Last Page

lekker wild

pinot