Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf
ibook

Algemeen / General


Anti-Trofeejag Daal Tot Nuwe Laagtes
15 Jul 2014

Steven Spielberg en sy Rowland Ward Triceratops Die histeriese aard van sommige anti-trofeejag ondersteuners is onlangs weer geïllustreer deur die bohaai wat opgeskop is nadat 'n foto van Steven Spielberg langs 'n dooie dinosourus die rondtes op die internet gedoen het.

View More


Stil, broers, daar gaan 'n man verby
10 Jun 2014

Mauritz in die jagveld met sy “hartsgeweer”, ‘n 7mm x 57mm lepelslot Brno Model 21 Dit was met 'n gevoel van groot hartseer en verlies dat Pot-Shot verneem het van die heengaan van Dr. Mauritz Coetzee die afgelope Saterdag 7 Junie 2014.

View More
(23 Comments)


Grootste Geweerwinkel Buite VSA
14 May 2014

Die Rivonia tak van Safari & Outdoor maak eerskomende Donderdag 15 Mei hulle deure vir die publiek oop. Teen 2,200 vierkante meter sal hierdie tak die grootste jag en geweerwinkel in Afrika wees, en inderdaad die grootste van sy soort buite die VSA.

View More
(6 Comments)


Forged in Battle
The birth and growth of 32 Battalion
Jan Breytenbach

14 May 2014

This book follows the development of the 32 Battalion from its confused origins from former enemies and terrorists into the best counter-insurgency force in the world.

Jan Breytenbach gets it spot on with this one, his skill at story telling is great! 32 Battalion was a very well respected unit in the SADF and one can easily see why when reading this book. Breytenbach's account of the 1975 incursion into Angola is accurate and detailed without becoming boring. His addition of some very funny incidents adds real enjoyment to a great book.

View More
(1 Comment)


Mede-eienaarskap in n jagplaas is dalk die antwoord
16 Apr 2014

Menig 'n jagter het al daarvan gedroom om eendag sy eie jagplaas te kan hê. Met grondpryse soos dit tans is, is dit egter 'n droom wat vir al hoe minder jagters bewaarheid gaan word. Mede-eienaarskap is dalk die antwoord. Dit het in die afgelope paar jaar aansienlik meer aanvaarding onder eiendomsbeleggers gekry.

View More
(11 Comments)


Karoo Outdoor Festival
16 Apr 2014

The Karoo Outdoor festival is held at The Vale farm near Beaufort West on 24 May 2013. The festival includes a SA Hunters & Nature Conservation accredited Veld Shoot as well as Senior & Junior Competition with great prizes.

View More
(1 Comment)


Heerlike Jagbanket te Bloemfontein
09 Apr 2014

SAJWV Bloemfontein nooi u hartlik uit na 'n banket ter viering van die opening van die jagseisoen waartydens daar benewens die eet van lekker wildsvleis ook n veiling van onder andere jagpakette aangebied word.

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

lekker wild

pinot