Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf
ibook

Algemeen / General


Mede-eienaarskap in n jagplaas is dalk die antwoord
16 Apr 2014

Menig 'n jagter het al daarvan gedroom om eendag sy eie jagplaas te kan hê. Met grondpryse soos dit tans is, is dit egter 'n droom wat vir al hoe minder jagters bewaarheid gaan word. Mede-eienaarskap is dalk die antwoord. Dit het in die afgelope paar jaar aansienlik meer aanvaarding onder eiendomsbeleggers gekry.

View More
(11 Comments)


Karoo Outdoor Festival
16 Apr 2014

The Karoo Outdoor festival is held at The Vale farm near Beaufort West on 24 May 2013. The festival includes a SA Hunters & Nature Conservation accredited Veld Shoot as well as Senior & Junior Competition with great prizes.

View More
(1 Comment)


Heerlike Jagbanket te Bloemfontein
09 Apr 2014

SAJWV Bloemfontein nooi u hartlik uit na 'n banket ter viering van die opening van die jagseisoen waartydens daar benewens die eet van lekker wildsvleis ook n veiling van onder andere jagpakette aangebied word.

View More


Wildman dubbel so groot op HuntEx 2014
09 Apr 2014

Frikkie du Plooy ontvang die HuntEx 2013 prys van Adriaan Woudstra Wildman het by HuntEx 2013 die prys gewen vir beste uitstaller en vanjaar is hulle stalletjie presies twee keer groter as verlede jaar met 'n baie wyer verskeidenheid produkte as verlede jaar. Wildman is tans verspreiders vir Steyer Mannlicher en besoekers aan hulle stalletjie sal die geleentheid hê om hierso eerstehands die volle reeks Oostenrykse spoggewere van naderby te bekyk. Verder sal die hele reeks Musgrave gewere ook ten toon gestel word waar die unieke en gepatenteerde eienskappe van hierdie trots Suid-Afrikaanse produk aan voornemende kopers verduidelik sal word.

View More


HuntEx 2014 - Bigger and Better than before
26 Mar 2014

HuntEx 2013 attracted over 35 000 visitors and 230 exhibitors and represented a growth of 7000 visitors on the 2012 expo. HuntEx2014 promises to be even bigger and better this year as an extra 9000m2 of exhibition space has been added and will now boast 327 exhibitors across 47 categories.

View More
(5 Comments)


Why Men Get A Bang Out Of Guns
17 Mar 2014

Die reg om vuurwapens in private besit te mag hou kom wêreldwyd toenemend onder meer druk. Die huidige fokus op die Oscar Pistorius hofsaak het opnuut 'n vloed van anti-vuurwapen sentiment vanuit sekere hoeke van die samelewing na vore gebring. Daarom is dit verfrissend om 'n berig soos die onlangse een deur Ian McNaught Davis in Men's Health te lees wat poog om groter begrip en perspektief te gee aan 'n dikwels onkundige publiek oor hoekom soveel mans van kleintyd af 'n noue band met hul gewere het. Die berig word met die vriendelike toestemming en vergunning van Men's Health geplaas in hierdie uitgawe van Pot-Shot.

View More
(11 Comments)


Suid-Afrika se Geweerwinkels
12 Mar 2014

Pot-Shot het die afgelope paar weke gekyk na geweerwinkels in verskillende provinsies. Die projek het aan die lig gebring dat die geweerhandel tans 'n gesonde en lewenskragtige industrie in Suid-Afrika is onder daardie handelaars wat steeds in besigheid is na die groot veranderings in die wapenwetgewing van 'n paar jaar gelede. Wat ook duidelik geword het is dat Pot-Shot nie uitgekom het by al die geweerwinkels in al die dorpe van die provinsies wat tot dusver gedek is nie.

View More
(4 Comments)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

lekker wild

pinot