Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf
ibook

Algemeen / General


Gun Free SA sent packing by ASA
10 Sep 2013

Gun Free South Africa is up in arms (sic) over newspaper advertisements for guns, including rifles which come complete with a payment plan, and is considering taking its complaint to the Advertising Standards Authority (ASA). ASA however indicated that they do not find anything wrong with the advertisement.

View More In Afrikaans
(30 Comments)


Doctor, Doctor what have you been smoking?
20 Aug 2013

Andre Goodrich Thesis Titled Rifling through 'nature": an ethnographic account of biltong hunting, late capitalist 'nature" and a politics of belonging in the South African wildlife ranching industry examines the relationship between the South African commercial hunting industry's unprecedented growth since the 1990s and the disassembly of the apartheid-era state centred complex - one that authorized an Afrikaner nationalist mythology of hierarchy and belonging, particularly (albeit not only) for white Afrikaans-speaking men.

View More In Afrikaans
(37 Comments)


Lekker Wild - Boekresensie
12 Aug 2013

Menig 'n biltongjagter maak die fout om die jagseisoen se oes alleenlik in terme van biltong en droëwors te sien.

As mens met wildsvleis grootgeword het wat doodgegooi is met naeltjies en ander speserye om die "wilde"� smaak te tem, is dit dalk te verstane dat sommiges ietwat lugtig is om daardie Blesbok boud te bêre vir die oond eerder as om biltong daarvan te laat maak. Of miskien het jy al vantevore 'n wildsgereg vir vriende en familie voorgesit net om verlëe toe te kyk hoe die mense langtand kou aan 'n taai, droë maaltyd.

View More


Lekker Wild! - Resepteboek
08 Aug 2013

Lekker Wild! Respeteboek is finaal hier. Die resepteboek is die arbeid van Willem Krog en wyle Andries Botha. Dit bevat 'n 100 resepte net van wildsvleis wat die afgelope 5 jaar in Pot-Shot verskyn het. Die boek is n 150 bladsy volkleur boek met foto's en kan bestel word aangesien geen boekwinkel kans sien vir so n boek nie - die mark is blykbaar te klein. Hulle weet nie hoeveel jagters daar is nie.

View More
(1 Comment)


Drie dae se avontuur by 2013 Wild Expo
05 Aug 2013

Jagters, hengelaars, wildboere, avontuur- en buitelewe-entoesiaste moet hulle dagboeke nadertrek vir een van Suid-Afrika se top buitelewe-avontuurskoue, die Wild Expo, wat van Vrydag, 9 Augustus tot Sondag, 11 Augustus 2013 by die Tshwane Events Centre (Pretoriase Skouterrein) plaasvind.

View More


Die Beste Jagwenk van die Jaar
05 Aug 2013

Die beste jagwenk van die jaar het niks te doen met hoe n mens jag nie maar wel hoe om jou biltong te bewaar. Dr Thys Geldenhuys van Pretoria het die wenk gegee en nadat dit terdeë getoets is kan dit aangebied word as n waardevolle metode.

View More
(7 Comments)


Vir Pot-Shot het 'n Superman geval
24 Jul 2013

Andries Botha was van die begin af Pot-Shot se redakteur, skrywer, joernalis en vertaler gewees. Maandag 22 Julie 2013 het hy na die permanente Groot Jagveld vertrek. Sy humor sin was waarskynlik sy grootste karaktertrek en hy kon altyd die snaakse element waarneem in enige droewige situasie. Hy sal diep gemis word.

View More
(5 Comments)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

lekker wild

pinot