Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

IS

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Wapens/Arms


Geweerwinkels in die Wes-Kaap buite Kaapstad
23 Apr 2014

Pot-Shot kyk in vandeesweek se uitgawe na die mees prominente geweerwinkels in die Wes-Kaap buite Kaapstad.

View More


Geweerwinkels in die Durban Omgewing
09 Apr 2014

Pot-Shot kyk in hierdie week se uitgawe na die mees prominente geweerwinkels in die Durban area.

View More
(1 Comment)


Die Meesterlike 9,3mm x 62mm Mauser
02 Apr 2014

In 1905 het die Berlynse geweersmid Otto Bock die 9,3mm x 62mm bekend gestel wat beskikbaar was in Mauser se K98 jaggewere. Die populariteit van hierdie patroon was so te sê onmiddelik, want die lengte het toegelaat dat dit in 'n standaard-lengte Mauser aksie gebruik kon word wat beteken het dat die setlaars billik gepryste jaggewere in die hande kon kry. Die 9,3mm x 62mm het vinnig 'n reputasie gekry as 'n patroon wat geskik was vir bykans enige wild wat die koloniale jagters se paaie gekruis het.

View More


Geweerwinkels in die KwaZulu Natal Platteland
02 Apr 2014

Pot-Shot kyk in hierdie week se uitgawe na agt geweerwinkels in plattelandse KwaZulu Natal.

View More


Geweerwinkels in die Noord-Wes Provinsie
26 Mar 2014

Pot-Shot kyk hierdie week na elf geweerwinkels in die Noord-Wes Provinsie. Klerksdorp het drie handelaars en Vryburg en Potchefstroom het twee elk. Verder is daar ook handelaars in Lichtenburg, Koster, Delareyville en Rustenburg.

View More


Geweerwinkels in die Vrystaat
19 Mar 2014

Pot-Shot kyk in vandeesweek na nege geweerwinkels in die Vrystaat. Soos te verwagte is die meerderheid geweerwinkels in Bloemfontein. Welkom en Bethlehem het ook handelaars.

View More
(4 Comments)


The Tikka T3 Sporter
12 Mar 2014

Tikka T3 Sporter with 20 inch barrel The Tikka T3 Sporter is a rifle that is manufactured by Sako, who has eight decades experience in firearms manufacturing and a well-deserved reputation for quality, reliability and accuracy. The basic idea behind the T3 was to provide the shooting public with a rifle that can perform in competition conditions but will also be useable for hunting purposes.

View More
(1 Comment)

First Page | Prev Page | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | Next Page | Last Page

IS