Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

IS

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Wapens/Arms


R30 000 for temporary gun licences
05 Mar 2014

Police have uncovered a corrupt gun syndicate that has granted temporary firearm licences to 150 Chinese nationals in Durban it was reported in some press. The story did not carry with a lot of publications and are repeated here for the benefit of Pot-Shot readers.

View More
(2 Comments)


Shotgun Basics
05 Mar 2014

Shotgun parts A short review of the basics of shotguns, cartrudges and what you need to know to get started with shotgun sport shooting and hunting

View More
(1 Comment)


Geweerwinkels in Mpumalanga
05 Mar 2014

Pot-Shot kyk in hierdie uitgawe na nege geweerwinkels in Mpumalanga. Nelspruit, Ermelo en Witbank het albei twee geweerwinkels. Witrivier, Standerton en Middelburg het elkeen 'n handelaar.

View More
(7 Comments)


Geweerwinkels in Limpopo
26 Feb 2014

Pot-Shot kyk hierdie week na tien geweerwinkels in Limpopo. Soos te verwagte is die meeste handelaars in Polokwane (drie) met Ellisras (twee) volgende op die lys. Louis Trichaardt, Messina, Nylstroom, Tzaneen en Vaalwater het elkeen 'n handelaar.

View More
(1 Comment)


.25-06 Remington - 'n snelle liggewig
26 Feb 2014

Die .25-06 remington Vir 'n patroon wat eers in 1969 sy toetrede tot die kommersiële mark gemaak het, het die .25-06 Remington merkwaardige vastrapplek onder jagters gekry oor die afgelope vier dekades. Oorspronklik geskep as 'n wildcat in 1920 wat bloot die afnekking van 'n .30-06 dop na .25 kaliber behels het, het die .25-06 se aanvaarding deur Remington die patroon die hoofstroom blootstelling gegee wat dit gekort het.

View More


US Supreme Court upheld Gun Restrictions
26 Feb 2014

The fact that the Supreme Court has declined to review three lower court rulings that rejected challenges to federal and state gun laws shouldn't be a surprise, considering it has steadfastly ducked controversial gun owners' rights cases since issuing its 2010 McDonald v. City of Chicago decision (which merely confirmed that a local jurisdiction cannot, by fiat, turn a Constitutional right into a crime).

View More


Geweerwinkels in die Noord-Kaap
18 Feb 2014

Pot-Shot se kollig val vandeesweek op geweerwinkels in die Noord-Kaap. 'n Totaal van ses handelaars ins gekontak vir inligting rondom hoe lank hulle al handel dryf asook die produkte en handelsmerke wat hulle aanhou en dienste wat gelewer word.

View More

First Page | Prev Page | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | Next Page | Last Page

IS