Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

IS

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Wapens/Arms


Die Remington 783 Jaggeweer
10 Mar 2015

Die Remington Model 783 jaggeweer wat tans op die plaaslike mark beskikbaar is, is gemik as 'n sakpas alternatief vir jagters wat nie heeltemal by die prys van 'n Remington 700 kan uitkom nie. Pot-Shot het vandeesweek die geleentheid gehad 'n Remington 783 op die skietbaan te toets.

View More
(1 Comment)


Why Men Get A Bang Out Of Guns
17 Dec 2014

Die reg om vuurwapens in private besit te mag hou kom wêreldwyd toenemend onder meer druk. Die huidige fokus op die Oscar Pistorius hofsaak het opnuut 'n vloed van anti-vuurwapen sentiment vanuit sekere hoeke van die samelewing na vore gebring. Daarom is dit verfrissend om 'n berig soos die onlangse een deur Ian McNaught Davis in Men's Health te lees wat poog om groter begrip en perspektief te gee aan 'n dikwels onkundige publiek oor hoekom soveel mans van kleintyd af 'n noue band met hul gewere het. Die berig word met die vriendelike toestemming en vergunning van Men's Health geplaas in hierdie uitgawe van Pot-Shot.

View More
(3 Comments)


Magtech N2 Extreme Air Rifle
10 Dec 2014

With pellet guns there is a saying that the cheap ones are "lad's guns"� and the pricey ones are "dad's guns"�. A fine example of good value-to-performance ratio when looking at more affordable, yet decent air rifles would be the Magtech N2 series.

View More


If Holland & Holland is in your price range
20 Nov 2014

This brand new pair of 12-bore "Sporting Deluxe" Over-and-Under shotguns were recently completed by the factory and have the unique combination of the very traditional and modern. The classic "Royal Scroll" engraving pattern which dates back to circa 1900 is combined with the modern design and capabilities of the "Sporting" model introduced in 1992.

View More


Proposed Amendments to the Firearms Control Act
19 Nov 2014

The Draft Firearms Control Amendment Act of 2014 was recently published in the government gazette. Public comments were allowed from 14 November until 12pm on the 18th of November. Numerous members of the shooting public greeted the short window of opportunity for public comment on the proposed amendments with alarm.

View More
(8 Comments)


Die Howa M1500 - "n eienaar se ervaring
15 Oct 2014

Kopskoot op 200 meter met die 30-06 gelaai met 150 grein Nosler BT Die bekende outeur en redakteur van WegRy Tydskrif, Jaco Kirsten, deel in hierdie uitgawe van Pot-Shot sy ervarings met sy twee Howa gewere.

View More
(6 Comments)


Geweerwinkels in Pretoria
18 Sep 2014

Pot-Shot kyk in hierdie week se uitgawe na geweerwinkels in Pretoria. Gegewe die hoeveelheid handelaars wat hierso sake doen kan Pretoria beskryf word as die geweerhoofstad van Suid-Afrika.

View More
(1 Comment)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

IS