Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

IS

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Wapens/Arms


Geweerwinkels in Johannesburg
20 Aug 2014

Pot-Shot kyk in hierdie week se uitgawe na geweerwinkels in Johannesburg.

View More
(1 Comment)


Die Remington 783 Jaggeweer
20 Aug 2014

Die Remington Model 783 jaggeweer wat tans op die plaaslike mark beskikbaar is, is gemik as 'n sakpas alternatief vir jagters wat nie heeltemal by die prys van 'n Remington 700 kan uitkom nie. Pot-Shot het vandeesweek die geleentheid gehad 'n Remington 783 op die skietbaan te toets.

View More
(1 Comment)


The Classic Sporting Firearms of African Rifles
05 Aug 2014

James Dunlop with the 500/465 Holland & Holland Royal Double Rifle Any connoisseur of fine hunting rifles will have an appreciation for the sporting arms from the golden age of big game hunting in Africa. The images that names such as Purdey, Rigby and Holland & Holland conjure fires the imagination of anyone who has ever daydreamed of being born in an earlier era when Africa was wilder and die Big Five more plentiful.

View More


CZ 75 P-07 Duty Generasie 2
05 Aug 2014

Gegewe die sukses van die Glock pistole sedert die 1980's het meeste handwapen vervaardigers intussen die waarde van polimeer ingesien as material vir 'n pistoolraam. CZ is geen uitsondering in hierdie verband nie, en die CZ P07 Duty was die firma se polimeer weergawe van hulle oorsponklike strydros wat ongeveer vyf jaar gelede vrygestel is.

View More
(4 Comments)


Willie Pretorius se Pasmaakgewere
05 Aug 2014

Willie Pretorius Die dae waar 'n geweersmid sy vaardighede geleer het deur eers 'n paar jaar as 'n vakleerling onder die valkoog van 'n meester geweersmid deur te bring is ongelukkig merendeels iets van die verlede. Dit is dus 'n riem onder die hart wanneer 'n mens 'n geweersmid vind wat wel daardie klassieke opleiding ontvang het, en op die koop toe dekades se ervaring het en al honderde pragtige pasmaakgewere gebou het asook derduisende vuurwapens herstel het. Willie Pretorius is só 'n geweersmid.

View More


US Federal Judge Strukc Down Gun Ban
29 Jul 2014

On July 26, 2014, a landmark decision by a federal judge in the District of Columbia (D.C.) struck down the Capitol's ban on carrying firearms outside the home.

View More


Gun Free SA gets a bloodnose - again
15 Jul 2014

GFSA received another bloodnose from the Advertising Standards Authority (ASA) which rules than an ad is misleading and must be withdrawn. SAGA made a complaint against GFSA at the ASA over the anti gun advert flighted by GFSA. SAGA won the case.

View More
(1 Comment)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

IS