Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

N yale

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf

Jagsake/Hunting


fabarm


Topklas Jag by die Juweel van die Karoo
27 Jul 2017

Nicholas Olivier met sy eerste bok, 'n lieflike 15 3/4 duim springbokram Jules of the Karoo is ‘n naam wat lank reeds onder beide plaaslike en internasionale jagters bekend is as dié premium handelsmerk van Karoojag. Dis ‘n onverbeterlike jaggeleentheid wat slegs die heel beste vir jagters bied. Pot-Shot het vanjaar eerstehandse ondersoek gaan instel.

View More


RESEP VIR DIE BESTE JAG!
08 Jun 2017

Dit is weer sulke tyd. Jagtyd. Daar is dinge wat dit die moeite werd maak om ‘n man te wees. Soos ons manne ouer word, leer ons dat die winde net reg moet waai, dit help baie. Soos toe ek jonk was en aan my vrou moes probeer verduidelik waarom ek ‘n jaggeweer moes koop. Nou ja mens begin maar by die vriende en familie ensovoorts rondvra watter gewere hulle het.

View More


Sien om na Biltongjagters
05 Apr 2017

Stephen Palos Maak dit vir biltongjagters aantreklik om die wild wat jy wil uitskiet, te jag, sê Stephen Palos. Want in Suid-Afrika bly biltongjagters die wildsboer se brood en botter.

View More


Rekordprys vir Springbokram
04 Apr 2017

Die befaamde wildplaas Jules of the Karoo was weer onlangs in die kollig toe daar verlede maand berig is dat een van hulle springbokramme 'n nuwe rekordbedrag behaal het op 'n veiling. Die ram wat eerste op die ranglys ingevolge die Safari Club International-metode (SCI) gelys is en met 'n totale horingmate van 49 5/8' spog, is vir R1,55 miljoen verkoop.

View More


Zuma Defends SA Hunting Industry
04 Apr 2017

President Jacob Zuma has rallied to the defence of the country's hunting industry, which he says generates over R1-billion per year.

View More


Zuma Defends SA Hunting Industry
04 Apr 2017

President Jacob Zuma has rallied to the defence of the country's hunting industry, which he says generates over R1-billion per year.

View More


Hoe affekteer die droogte vanjaar se jag?
20 Jan 2016

Pot-Shot kyk na die voorlopige jagvooruitsigte vir 2016 in die lig van die huidige droogte.

View More
(7 Comments)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

T&J