Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

N yale

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf

Jagsake/Hunting


fabarm


Noord-Wes Jagfokus
02 Apr 2014

Noord-Wes Provinsie is die laaste Suid-Afrikaanse area waarna pot-Shot kyk in hierdie week se jagfokus berig. Dié provinsie bly 'n gewilde bestemming vir binnelandse jagters omdat dit nie te ver buite Gauteng is nie en daar is heelwat geleenthede binne drie ure se ry vanuit Johannesburg en Pretoria.

View More
(6 Comments)


Jagfokus op Mpumalanga
26 Mar 2014

Mpumalanga is 'n gewilde bestemming vir jagters en daar is 'n hele aantal plase wat nie baie ver buite Gauteng is nie. Met vandeesweek se uitgawe kyk Pot-Shot na die jaggeleenthede in hierdie streek.

View More
(2 Comments)


Jagfokus Vrystaat
12 Mar 2014

Die Vrystaat is Suid-Afrika se mees sentrale provinsie en met hierdie uitgawe kyk Pot-Shot na die jaggeleenthede in hierdie streek. Vir jagters uit Gauteng wat vlaktewild wil skiet en nie al die pad Karoo toe wil ry nie is daar 'n hele aantal goeie geleenthede om in die Vrystaat te benut.

View More
(31 Comments)


Jagfokus op die Oos-Kaap
26 Feb 2014

Die Oos-Kaap het van die beste jagwêreld in Suid-Afrika en hierdie week kyk Pot-Shot na die jaggeleenthede in hierdie provinsie. Vir jagters uit Port Elizabeth en Oos-London is daar etlike jagplase wat binne 'n gerieflike reisafstand is, maar selfs vir jagters uit Gauteng en elders in die land sal dit beslis die moeite loon om die langpad te vat om die Oos-Kaap se geleenthede te benut.

View More
(9 Comments)


Jagfokus - Gauteng
24 Jun 2014

Gauteng is hierdie week in die kollig as die bestemming wat Pot-Shot bekyk vir jaggeleenthede. Aangesien die meeste jagters in Gauteng bly is hierdie 'n baie handige opsie vir die jagter wat net 'n dag of naweekjag kan afknyp en nie die tyd het om ver te ry om sy bok te kry nie. Alhoewel Gauteng nie juis beroemd is as prima jagwêreld nie, is daar tog 'n aantal geleenthede in hierdie provinsie.

View More


Jagfokus Wes Kaap
12 Feb 2014

Hierdie week kyk Pot-Shot die Wes-Kaap as jagbestemming. Die Wes-Kaap is vir meeste jagters uit die noorde van die land nie 'n bekende of gereelde destinasie nie, tog is daar 'n klomp jagters in die Wes-Kaap wat jaarliks graag gaan jag in hierdie deel van die land wanneer hulle nie die pad vat na Namibië of die Noord-Kaap nie.

View More


Jagfokus - Noord Kaap
07 May 2014

Hierdie week kyk Pot-Shot die Noord-Kaap as jagbestemming. Alhoewel die Noord-Kaap wyd lê vir meeste jagters in die groot stede is hierdie provinsie nogtans 'n gewilde destinasie wat baie bied in terme van wildverskeidenheid en en waarde vir geld. Die naaste jagvelde is egter minder as 4 ure uit Gauteng

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

T&J