Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

N yale

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

saf

Jagsake/Hunting


fabarm


Jagfokus - KwaZulu Natal
29 Jan 2014

Vandeesweek val Pot-Shot se kollig op KwaZulu Natal as jagbestemming. Vir jagters van Gauteng, die Vrystaat en Natal is Zululand 'n gewilde destinasie wat baie bied in terme van wildverskeidenheid en natuurskoon.

View More


Jagfokus - Hoeveel kos wild in Limpopo
29 Jan 2014

Meeste jagters begin hierdie tyd van die jaar na te dink oor hulle opsies van waar daar vanjaar gejag kan word. Vir jagters in die noordelike deel van die land is Limpopo altyd 'n aantreklike opsie want dit is nie 'n volle dagreis weg nie en 'n mens kan al op 'n Donderdag pad vat en weer teen die Sondag terug wees in die stad. Pot-Shot het gaan ondersoek instel oor hoe die pryse op drie verskillende wildsplase in Limpopo lyk vir die komende seisoen om jagters 'n idee te gee van wat jaguitgawes vanjaar sal beloop in hierdie provinsie.

View More
(10 Comments)


The Life and Times of "Karamojo"� Bell
03 Dec 2013

The term Great White Hunter was applied to those Europeans and other Westerners who plied their trade as professional big game hunters in Africa from the late-19th century through to the first half of the 20th century. Several colourful characters made their names in those years, but "Karamojo"� Bell will always rank as one of the greatest of the Great White Hunters.

View More


Hunting is nothing to be ashamed of
28 Nov 2013

Since the media bomb burst surrounding Melissa Bachman's lion hunting picture on social media, debate has been raging on both sides of the conservation spectrum. There are also some hunters that seem to prefer not to publish the fact that they hunt. A key question appears to be: how are we as hunters going to convince the public that hunting is good for the environment?

View More
(41 Comments)


Buffeljag vrou se trots
27 Nov 2013

Nie almal begin op veertienjarige ouderdom te leer skiet met 'n 458 Watts nie. Tog is dit hoe Daniella Louw aan jaggewere bekendgestel is toe sy destyds saam met haar pa skietbaan toe was terwyl hy geweer ingeskiet het voor die jagseisoen begin het.

View More
(7 Comments)


Melissa Bachman and Lion Hunting
19 Nov 2013

The recent controversy over the picture showing American TV show host Melissa Bachman posing with a lion she hunted in South Africa has drawn comment from all sides of the conservation spectrum.

View More
(5 Comments)


Wanneer die jaggogga die skoner geslag byt . . .
19 Nov 2013

Toe Minette Ferreira in 2004 'n draai op Pampoenpoort in die Karoo gaan maak het, het die jaggogga ordentlik gebyt. Dit was die eerste keer dat Minette en haar aanstaande eggenoot André Lubbe gaan jag het, maar nadat haar eerste springbok geval het, het sy geweet dit sou nie haar laaste wees nie. Maar wat het vir Minette in die eerste plek in die jagveld laat beland?

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

T&J