Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

pmp

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

pmp

Kompetisie/Competition


Tsumeb se ProAmm Kompetisie 'n Reuse Sukses
17 Jul 2012

Die afgelope ProAmm Kompetisie wat op 7 Julie op Tsumeb geskiet is, was 'n reuse sukses. Daar is 'n rekord getal teikens vir Namibië geskiet, naamlik 348. Altesaam 63 skuts het deelgeneem. Twee-en-twintig van die 63 teikens is kleiner as 18 mm geskiet, wat 'n baie hoë persentasie is. Lees die name van die wenners op Tsumeb langsaan en besigtig die jongste ranglys by:

View More


Inskrywings vir Vrysaat Ope Sluit op 7 Augustus
13 Jul 2012

Die Vrystaat Ope word op 11 Augustus in die Bloemfontein-distrik gehou en vooraf-inskrywings sluit op 7 Augustus 2012.

View More


WP Open Veldskiet Postponed to October
03 Jul 2012

Due to unforeseen circumstances, the WP Open Veldskiet has been postponed to 27 October this year. New entry forms will be circulated closer to that date.

View More


SAJSV se Limpopo Ope
18 Jun 2012

Die Limpopo Ope Veldskiet vind op Saterdag 21 Julie op die plaas Mooihoek 35 km Noord van Kokopane op die Marken-pad op die N11 plaas.

View More


Die spanning laai op in die ProAmm kompetisie
18 Jun 2012

Met die skiet in Windhoek het n nuwe naam onder die die Top 10 ingeskuif. Daar is nog nege kompetisies oor voor die Nasionale Kompetisie in Oktober. Volledigheidshalwe gee ons weer die reels van die kompetise hier en kan die nuutse ranglys ook besigtig word.

View More


SAJSV se Ranglys na die Boland Ope
05 Jun 2012

Die SAJSV se Nasionale Ranglys na die Boland Ope toon nie ingrypende veranderinge sedert die SA Ope nie, maar dinge begin nou duidelik warm word aan die bopunt van die leer.

View More


ProAmm Ranglys vir Groepering Julie 2011 tot Okt 2012
29 May 2012

Die nuuste Ranglys is nou beskikbaar in the ProAmm Ranglys kategorie

View More

First Page | Prev Page | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | Next Page | Last Page

pmp