Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

pmp

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

pmp

Kompetisie/Competition


Springboktak se PMP / Pro Amm groeperingskiet
16 May 2014

Die geleentheid vind plaas te " Blue Gum Valley" skietbaan naby Bapsfontein op die 24ste Mei 2014 en behels die normale Drieskoot groeperingsskiet op 'n Pro Amm teiken. Daar is egter 'n opwarmingsskoot per aflos en die word in die wal in geskiet. Skut kry dus 7 rondtes. Een opwarmingsskoot en 2 keer, drie skote ,op teikens A en B onderskeidelik.PMP/Pro Amm verskaf die ammunisie en gewig van jou keuse .

View More
(1 Comment)


Formalito Sponsors 2014 HuntEx Lottery First Prizes
16 Apr 2014

The first prizes for the 2014 HuntEx Lottery will be sponsored by Formalito. The Prizes will include a Remington Model 783 in the caliber of the winner's choice (R9,000 value), a CZ 550 in the caliber of the winner's choice (R15,000 value) and a Sauer 202 in the caliber of the winner's choice (R43,000 value)

View More


Tafelberg Veldskiet
26 Mar 2014

Safari & Outdoor borg vanjaar weer die Tafelberg Veldskiet op die 29ste Maart 2014 by Sondagsfontein Plaas in Durbanville.

View More


ProAmm het n nuwe voorloper
29 Oct 2013

Op 5 Oktober het Frans Fourie n groepring met n 30-06 geskiet wat hom bo-aan die ProAmm ranglys geplaas het. Die teleskoop van die voorloper is-LEUPOLD VX3 4.5 X 14 - 40 en Tikka Hunter geweer. n Foto van die groepering is hierby aangeheg asook die huidige ranglys in pdf formaat.

View More
(3 Comments)


SAJWV Bloemfontein Groeperingskietkompetisie
15 Oct 2013

SAJWV Bloemfontein tak bied in samewerking met Gerrie Coetzee Vuurwapens 'n Groeperingskietkompetisie aan. Verskillende pryse vir juniors en dames is ook op die spel sowel as 'n R5 000 kontantprys.

View More


Groepering Skiet Kompetisie - Overberg
03 Oct 2013

Die Overberg tak van SAJWV bied 'n groepering skiet te Grabouw Skietbaan aan op 19/10/2013. SANTAM is ons borg vir die dag en daar is baie pryse te wen asook "lucky draws"�. Die skuts wat eerste inskryf sal kans gegee word om eerste te skiet!!!

View More


500 meter Grouping challenge
01 Oct 2013

SAGHA Bloemfonatein is hosting a challenge to participate in a 500 meter grouping shoot out with .308 and .50 calibers provided by Truvelo.

View More
(1 Comment)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

pmp