Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

pmp

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

pmp

Kompetisie/Competition


Wen 'n Buffeljag van R200 000!
28 May 2013

Die Hervormde kerk van Thabazimbi se jaarlikse aanbieding van die Apiesdoring-karnaval val saam met 'n unieke buffeljagpakket ter waarde van R200 000 wat gewen kan word en waarvoor slegs 100 kaartjies verkoop sal word.

View More
(4 Comments)


Nickie Olivier Bo op SAJSV se Jongste Ranglys
04 Jun 2013

Piet Breedt het wel die SA Ope Skiet van die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV) vanjaar gewen, maar hy is tans maar 16e op die nasionale ranglys met Nickie Olivier in die eerste plek, Johannes Schoeman tweede en Revo van Zyl in die derde plek.

View More
(2 Comments)


Piet Glimlag Breedt na SA Ope Skiet
20 May 2013

Piet Breedt het met die louere weggestap in die SA Ope Skiet van die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV) wat by die Gariepdam plaasgevind het. Jaco Brink was kort op sy hakke met Johannes Schoeman wat die derde plek ingeneem het.

View More


Wen Groot Jagpryse - en Help SAJWV-tak Groei
20 May 2013

Die Griekwaland-Wes-tak van die SA Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) het 'n unieke fondsinsamelingsprojek van stapel laat loop om die tak se ontwikkelingsprojek te loods - 'n SMS-kompetisie met groot jagpryse van altesaam meer as R40 000 op die spel vir die wenners.

View More


Tania Wys Hoe om Wildboer van die Jaar te Word
13 May 2013

Buffels en renosters, 'n goeie span werkers, lojale kliënte wat telkens teruggekeer het en tawwe Bosveldse deursettingsvermoë het Tania Kaiser in staat gestel om 'n bres vir vroue in die wildbedryf te slaan toe sy die eerste vrou geword het om deur Wildlife Ranching SA (WRSA) as Wildboer van die Jaar 2012 bekroon te word.

View More


Top Fifty in SAHRSA Rankings Yield New Names
29 Apr 2013

The Top 50 rankings of the SA Hunting Rifle Shooting Association (SAHRSA) has delivered quite a few surprises. A number of the big names of last year, among others Piet Breedt, will have to shake a leg if they want to end up among the top ten. At this stage Nickie Olivier is leading the pack by quite a stretch with Hennie Breytenbach in second place.

View More


Nicky Olivier Skiet Top-skote in Mpumalanga Ope
22 Apr 2013

KwaZulu-Natal se Nickie Olivier het ernstig stof in die ander 95 deelnemers aan die Mpumalanga Ope se skiet van die SA Jaggeweerskietvereniging geskop en hy staan tans op 100%!

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

pmp