Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

pmp

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

pmp

Kompetisie/Competition


SAJSV Wysig Top 50 Jagnabootsing
03 Apr 2013

Die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV) het die aanbieding van sy TOP 50 Jagnabootsing-uitdaging aansienlik gewysig om die beste moontlike ses skuts uit te wys.

View More


Opskud vir Mpumalanga Ope Saterdag by Volksrust
10 Apr 2013

Die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV) se Mpumalanga Ope vind Saterdag op die plaas Rustfontein 30 km buite Volksrust op die Vredepad plaas.

View More


SAJWV Bepaal Nuwe Reëls vir Kompetisies
25 Feb 2013

Die reëls vir die SAJWV se Streekskietkompetisies en -inligting is pas deur die bestuurder: tak- en skietsake, André van der Merwe, bekend gemaak.

View More


SAJWV se Uitdaag span en streek Presidentkompetisies
25 Feb 2013

Die SAJWV se program vir vanjaar se Uitdaag span en streek Presidentkompetisies is nou bepaal.

View More


SAJWV se Skietkompetisies vir 2013
25 Feb 2013

Pot-Shot kan vandag uiteindelik die SAJWV se skietprogram vir 2013 aan lesers bekend maak.

View More


Groot Pryse te wen in Buffeljagsrivier-skiet
19 Feb 2013

Daar is groot pryse te wen in die Suid-Kaapse Jagters- en Wildbewaringvereniging se Bore-uitdaagkompetisie wat Saterdag by Buffeljagsrivier plaasvind.

View More
(2 Comments)


Meer as 20 Jag- en Wegbreekpakkette word Opgeveil
17 Feb 2013

Meer as 20 jagpakkette en 15 wegbreekpakkette word Saterdag 16 Maart deur die NG gemeente Kameeldrift opgeveil tydens 'n funksie wat 'n beesboudbraai en boeredans insluit.

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

pmp