Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

pmp

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

pmp

Kompetisie/Competition


Groot Pryse te wen in Buffeljagsrivier-skiet
19 Feb 2013

Daar is groot pryse te wen in die Suid-Kaapse Jagters- en Wildbewaringvereniging se Bore-uitdaagkompetisie wat Saterdag by Buffeljagsrivier plaasvind.

View More
(2 Comments)


Meer as 20 Jag- en Wegbreekpakkette word Opgeveil
17 Feb 2013

Meer as 20 jagpakkette en 15 wegbreekpakkette word Saterdag 16 Maart deur die NG gemeente Kameeldrift opgeveil tydens 'n funksie wat 'n beesboudbraai en boeredans insluit.

View More


SAJWV se Skietkompetisies vir 2013
04 Feb 2013

Die SAJWV bied vanjaar landwyd 'n groot aantal skietkompetisies vir sy lede aan en die mededinging gaan besonder taai wees, sê Dr Herman Els, Bestuurder: Jag en Bewaring.

View More
(3 Comments)


Groot Pryse vir Springboktak se Groot Skiet
20 Jan 2013

Die Springbok-tak se PMP/ProAmm-groeperingskietdag vind op 2 Februarie by die Blue Gum Valley-skietbaan naby Bapsfontein plaas.

View More


Finale Top 50 Skuts van die SAJSV vir 2012
13 Nov 2012

Willem Botha kraai koning in die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJWV) se finale Top 50 skuts vir 2012 wat pas bekendgemaak is.

View More
(1 Comment)


SAJSV wil Wêreldkampioenskap in SA Aanbied
06 Nov 2012

Die toekenning van amptelike Protea-kleure aan die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV) se span was 'n hoogtepunt wat "dien as 'n enorme aansporing vir ons skuts om hulself na nog hoër hoogtes te neem,"� sê Piet Breedt, SAJSV-voorsitter, in sy voorsittersverslag.

View More


27 SAJWV-skuts Klop 90%
28 Oct 2012

Die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV) se nasionale ranglys is vinnig besig om sy einde te nader en Willem Botha, Piet Breedt en Rupert Dedekind beklee onderskeidelik die eerste drie plekke. Altesaam 27 skut het 90% of beter gevaar.

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

pmp