Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

pmp

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

pmp

Kompetisie/Competition


Opskud vir die KZN Ope van die SAJSV
15 Oct 2012

Die KZN Ope van die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV) vind eerskomende Saterdag by Colin's Shed tussen Ladysmith en Newcastle plaas (GPS: S 28 27" 16.3"� E29 48" 53.6"�

View More


SA Shots Compete against Germany and the UK
15 Oct 2012

South African shots did their country proud against the United Kingdom and Germany in the first international invitational match for the discipline of Gallery Rifle Shooting which took place at the Eeufees Shooting Range, Voortrekkerhoogte, Pretoria, from 5 to 7 October.

View More
(1 Comment)


Opskud vir die Suid-Kaap Ope saam met David Tubb
01 Oct 2012

Voornemende deelnemers aan die Suid-Kaap Ope wat op 6 Oktober op die plaas Louvain in die Oudtshoorn-distrik plaasvind, kan gerus solank inskryf om teleurstelling te voorkom.

View More


Shots Must Guard against Drugs - and Drinks
25 Sep 2012

Since South Africa's entry into international competition and the awarding of Protea status to the SA Team, it has become inevitable that competitors will be tested on a random basis by the SA Institute for Drug-Free Sport.

View More


Proteas Korrel (soms) Raak teen Tsjegge
25 Sep 2012

Met vreemde skietgoed en allerlei vreemde reëls het die SAJSV se Protea-span hulself glad nie vandeesmaand in die vreemde in die skande gesteek nie teen die Tsjeggiese span, wat die Europese kampioen is en wie se B-span die derde plek in Europa beklee.

View More
(6 Comments)


SAJSV se Nasionale Ranglys na die Gauteng Ope
23 Sep 2012

Na die Gauteng Ope loop Willem Botha voor op die nasionale ranglys van die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV) met Rupert Dedekind in die tweede plek, terwyl André Volschenk die derde plek beklee.

View More


ProAmm - Nuutste Ranglys
18 Sep 2012

Daar is nog net vier kompetisies oor voor ons Nasionaal op die 27ste Oktober. Tot dusver het 350 skuts die kwalifiseerende groepering van 18mm en kleiner behaal. In totaal is 628 teikens onder 18mm geskiet.

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

pmp