Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter

pmp

  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

pmp

Kompetisie/Competition


Noord-Kaap se Ope Skiet Snel Nader
17 Sep 2012

Die Noord-Kaap Ope van die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV) vind Saterdag 29 September in die Kuruman-omgewing (S 27º 35"� 38.12"; E 23º 34"� 00.27") plaas.

View More


Skryf nou in vir die Oos Kaap Ope
10 Sep 2012

Die Oos-Kaap Ope, aangebied deur die Koukamma-tak van die SA Jaggeweeerskietvereniging (SAJSV), vind op 22 September by Zuuranys-plaas 13 km buite Kareedouw (GPS 33°56"41.40"� S en 24°18"58.48"� E) plaas.

View More


Wikkel vir Saterdag se Gauteng Ope Skiet
01 Sep 2012

Die Gauteng Ope van die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV) vind eerskomende Saterdag, 8 September in die Delmas-omgewing, sowat 60 km van Johannesburg en Pretoria onderskeidelik plaas (S 26º 02"� 39"; E 28º 42"� 31").

View More


Skietkompetisie op Potch
28 Aug 2012

Hartbeestak op Potchefstroom bied op 6 Oktober 2012 n PMP groeperingskiet aan op die Syferfonteinskietbaan die tuiste van die Hartbeestak buite Potchefstroom aan.

View More


Wakker Wes-Rand-tak se Groot Skiet
20 Aug 2012

Takke en individuele SAJWV-lede word hartlik uitgenooi om op 6 Oktober om 07:00 aan die Wes-Rand-tak se Intertak Haelgeweer-skietkompetisie deel te neem.

View More
(1 Comment)


Willem Botha Tops SAHRSA Rankings after Limpopo Open
23 Jul 2012

Willem Botha is topping the rankings of the SAHGCA after the weekend's successful Limpopo Open which took place on Saturday.

View More
(2 Comments)


Unieke Messe te Sien en te Koop by Messkou
23 Jul 2012

Die derde Pretoria Winter Messkou word op Vrydag en Saterdag 28 Julie by die Voortrekker-monument in Pretoria aangebied - met spesiaal-vervaardigde messe wat opgeveil gaan word as 'n kersie op die spreekwoordelike koek.

View More
(4 Comments)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page

pmp