Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Opleiding/Training


Gru-verhaal oor Bewaardersopleiding Ontvou in Hof
06 May 2013

'n Skokkende verhaal van 'n opleidingskamp vir wildbewaarders deur 'n opleier met bande met ver-regse elemente is besig om in die Vereenigings distrikshof te ontvou waarin die eienaar van die kamp teregstaan op 'n aanklag van moord op 'n 15-jarige seun, Raymond Buys.

View More
(6 Comments)


Herlaaikursus in Pretoria Aangebied
29 Apr 2013

Kassie Kasselman bied vandeesmaand en in Junie kursusse in die handlaai van geweerammunisie in Pretoria aan. Aangepaste kursusse of werkwinkels kan ook buite Pretoria per spesiale reëling aangebied word ooreenkomstig behoeftes van die belangstellendes.

View More


Kuip- en Slagkursus vir Jagters
29 Apr 2013

'n Kuip- en slagkursus word Saterdag 11 Mei in Kemptonpark aangebied deur die wakker Oos-Randse tak van die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV).

View More
(3 Comments)


Jagluiperds is die Skugter Slagoffers onder Roofdiere
24 Apr 2013

Jagluiperds paar Navorsers en vrywiligers in Karongwe-wildtuin het die bewegings van die jagluiperds in die wildtuin fyn bestudeer en hulle selfs gedoop. Jagluiperds is besonder laag op die jagdier-voedselketting en daarom is hul welpies se oorlewingskanse maar skraal.

View More


Leer Vleis Self Saam met die Oos-Randers Verwerk
16 Apr 2013

Die jag is verby, wat nou gemaak? Dis 'n vraag waarmee talle jagters worstel. "Ons weet nie genoeg nie. Ons het nie die toerusting nie,"� is die jammerklaag-refrein wat opklink.

View More
(3 Comments)


Herlaaikursus op Touwsrivier Aangebied
26 Mar 2013

"n Gevorderde herlaaikursus word die naweek van 12 tot 14 April by Ibahdi Game Lodge op Touwsrivier aangebied deur Hendrik van Rensburg,

View More


Roer die Litte om die WRSA-kongres by te Woon
06 Mar 2013

Belangstellendes wat die WRSA se kongres en ekspo van 10 tot 12 APRIL wil bywoon, moet blitsig registreer daarvoor om teleurstelling te voorkom.

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page