Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Opleiding/Training


SAJW Moet Jong Jagters Oplei
21 Jan 2013

Dit is die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se taak om toetredende jagters in te lyf en met die nodige kennis toe te rus om die jagveld verantwoordelik te betree, het Dr Herman Els, Bestuurder: Jag en Bewaring, aan Pot-Shot gesê.

View More


Training and Jobs for Future Conservationists Provided
22 Jan 2013

The South African National Biodiversity Institute (SANBI), in partnership with 32 environment and biodiversity organisations, has embarked on a major skills development and job creation pilot programme, Groen Sebenza, a Jobs Fund Partnership Project. Wildlands Conservation Trust, as one of the partners in this programme, is looking for a total of 29 graduates and 9 school-leavers (matriculants) interested and or qualified in the following occupations to participate in the Groen Sebenza Programme.

View More


SAJWV se Jagkundigheidsprogram - Fase 1
14 Jan 2013

Die doel van die program is om uitvoering te gee aan die Vereniging se verantwoordelikheid om sy lede progressief toe te rus met doelspesifieke jagterskennis wat oor "n wye spektrum van toepaslike jagkundigheid strek en uitloop in verskillende rigtings van jagspesialisasie. Hierdie is die eerste van 3 fases.

View More
(10 Comments)


SAJWV Begin met Formele Jagtersopleiding
11 Dec 2012

Die SA Jagerts- en wildbewaringsvereniging (SAJWV) begin in Januarie aanstaande jaar met 'n omvattende jagkundigheidsprogram, skryf Dr Herman Els in die Somer-uitgawe van Wildlife Ranching.

View More
(9 Comments)


Gaan saam met Aardwolf op 'n Voëlnaweek
10 Nov 2012

Rooitrok se Projek Aardwolf beoog om die naweek van 23 tot 25 November 'n Bosskool te hou waartydens André Botha van die Endangered Wildlife Trust lesings sal gee en praktiese kennis oor voëls sal oordra.

View More


Herlaaikursus in Pretoria Aangebied
09 Oct 2012

Die volgende herlaai-kursusse word op 20 Oktober, 10 November en 1 Desember in Pretoria aangebied deur Kassie Kasselman.

View More
(1 Comment)


Bespreek nou vir Projek Aardwolf se Bosskool
08 Oct 2012

Projek Aardwolf se volgende bosskool - van 19 tot 21 Oktober - word saam met die legendaries Johann "Mamba"� Marais by Panata naby Bela Bela aangebied.

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page