Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Opleiding/Training


Misconceptions about Bats can Bowl You Out
21 Aug 2012

People's misconceptions about bats often bowl them out. They play a crucial role in the ecosystem as fruit-eating bats play a role in the pollination of commercially important plants such as mangos and avocados. Insect eating bats eat a variety of insects including mosquitoes and coddling moth, a major problem in wheat farming areas.

View More


Kursus in Wildplaasbestuur Aangebied
10 Jul 2012

'n Driedag-kursus in wildplaasbestuur word van 5 tot 7 September in die Mabulawildtuin se Shekinah kamp, naby Warmbad/Bela Bela deur African Land-Use Training aangebied. Dit kos R3 900 per kop (akkommodasie en etes ingesluit).

View More


Herlaaikursus in Centurion Aangebied
04 Jun 2012

'n Herlaaikursus word op 23 Junie teen R500 per kop op die perseel van Centurion Indoor Shooting in Centurionaan deur Kassie Kasselman aangebied. Die kursus word op 14 Julie herhaal om mense tegemoet te kom wat nie op 23 Junie beskikbaar is nie.

View More
(2 Comments)


Kursus oor Hoëdruk-beweiding Aangebied
19 Jun 2012

African Land-Use Training bied op Donderdag 19 Julie 'n eendag-inleidende kursus in hoëdruk-beweiding in Afrikaans aan en herhaal dit op Vrydag 20 Julie in Engels. Dit word van 8:30 in die oggend tot 16:30 by die Koro Creek Golf Estate buite Nylstroom/Modimolle in Limpopo aangebied.

View More


Rooitrok se Boskamp oor Slange
05 May 2012

Rooitrok.com bied oor die naweek van 18 tot 20 Mei 'n bosskool by Panata naby Bela Bela aan met die legendariese Johan Marais, skrywer van "A Complete Guide to Snakes of Southern Africa", wat gaan leer wat daar te lere is oor slange.

View More


Kursus in Wildplaasbestuur Aangebied
13 Apr 2012

Africa Land-Use Training bied van 30 Mei tot 1 Junie 'n driedagkursus in wildplaasbestuur by die Mabula Game Reserve se Shekinah-kamp naby Warmbad/Bela Bela teen 'n koste van R3 900 per kop aan (alle akkommodasie en etes ingesluit).

View More
(2 Comments)


Training on Farm Fires Presented
22 Mar 2012

Africa Land-use Training is presenting a 2-day workshop on fire management on the farm at the Willem Prinsloo Agricultural Museum, Pretoria, on 2 and 3 May at a cost of R2 500 per head, lunch included.

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page