Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Navorsing/Research


'n Doktorsgraad in Biltongmaak
02 Apr 2017

Maxine Jones (27) ontvang eersdaags haar doktorsgraad in voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US). Sy is bes moontlik die eerste persoon wat al 'n hele doktorale studie gedoen het net oor hoe 'n mens keer op keer gehaltebiltong kan maak, lui 'n verklaring deur die US. Jones se navorsingsprojek het op verskillende aspekte van die biltongmaakproses gefokus. Sy het onder meer gestandaardiseerde metodes voorgestel oor hoe die uitdroging van die vleis die beste gedoen kan word.

View More


Matryse Wat Tans Beskikbaar Is
23 Jul 2014

Pierre van der Walt Pot-Shot het hierdie week met die bekende jagter, skrywer en herlaaideskundige Pierre van der Walt gesels om sy mening te kry oor die rol en waarde van die verskillende tipes matryse wat tans beskikbaar is.

View More
(3 Comments)


Reloading Manuals
02 Apr 2014

The reloading of ammunition essentially entails combining the components comprising a case, propellant, primer and bullet into an integral unit. Reloading manuals have long been a crucial component for reloaders to help with developing the correct loads for their guns.

View More


Hoe lyk die gemiddelde Pot-Shot leser
11 Dec 2013

Die nuttigheid van web publikasies is dat die lesers baie spore los wat 'n aanduiding gee van wat die profiel van die lesers is. Deur Google Analytics is dit moontlik om n redelike akkurate prentjie te kry van Pot-Shot lesers. Daar is n paar verrassings.

View More


Complete Questionaire and win Hunting package
12 Aug 2013

The tourism research focus area, TREES (Tourism Research in Economics, Environs and Society) at the North West University, Potchefstroom, in cooperation with hunting organisations, SA Hunters and CHASA, is currently conducting research regarding the economic impact of South Africa's local hunters. The importance of the research is that it would assist the hunting industry in answering questions such as the economic contribution of biltong hunters, who hunts where and when and which species are the preferred ones.

View More In Afrikaans
(5 Comments)


Colour Variations of African Antelope: To Be or not to Be?
12 Mar 2013

The breeding of colour variants of African antelope is one of many practices in the private wildlife industry that is causing concern among nature conservation officials.

View More
(2 Comments)


Jag Groei Fenomenaal in die Oos-Kaap
04 Apr 2017

Jagstatistieke in Suid-Afrika is meestal 'n kwessie van bespiegeling, maar in die Oos-Kaap het prof Pieter van Niekerk sedert 2002 omvattende navorsing oor die wildbedryf in die provinsie gedoen en studies is vierjaarliks onderneem om tendense te bepaal.

View More
(2 Comments)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | Next Page | Last Page