Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Huntex

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

In my teleskoop/telescope

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Navorsing/Research

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Optiks


Are We Breeding Game or Pets?
23 Apr 2013

The breeding of colour variations in African antelope will always be a controversial matter that will stir debate around the campfire. Pot-Shot would like to invite readers to voice their opinion on this matter.

View More
(10 Comments)


Kan 'n Luiperd Lewend R85 Miljoen Werd Wees?
15 Apr 2013

'n Luiperd wat 15 jaar leef, dra meer as R85 miljoen tot die staatskas by. Klink na 'n wenlopie vir eko-toerisme teenoor jag. Maar dis 'n uitnemende voorbeeld van 'n wanvoorstelling oor eko-toerisme.

View More
(12 Comments)


Snaakse Horings
02 Apr 2013

Facebook as sosiale media forum bring tog interessante inligting na vore. Koedoe Jag Oos-kaap is n Facebook profiel wat onder andere foto's van snaakse horings plaas. Die by-gaande foto is n voorbeeld daarvan.

View More
(4 Comments)


'Daar het Soetigheid uit die Sterk Een Gekom'
19 Mar 2013

Is dit waar dat slegs ouer leeus - verstote uit die trop - mensvreters word?

View More


Absa Kirkwood Wildsfees Celebrates a Festival of Firsts
06 Mar 2013

If you"ve never been to the Absa Kirkwood Wildsfees, then it's time make a date for you and the family's first visit in June this year.

View More


Drama met Kraaie en Skilpaaie in die Hoofrol
28 Jan 2013

Die natuur skryf daagliks dramas wat klassieke dramaturge soos Shakespeare, Dostoyevsky en diesulkes na beginners laat lyk. 'n Mens moet die natuur net met oop oë dophou en jou waarnemings boekstaaf.

View More


Rovos-passasiers vir 'n 'Ride' Gevat
19 Jan 2013

Kyk, vriende, as julle kan bekostig om vir R112 000 agt dae op die luukse "koloniale"� Rovos-trein te baljaar, dan betaal julle seker sommer so uit die hempsak R165 000 vir 'n trofee-buffel of R4 800 vir 'n duiker wat die gewone man in die Noord-Kaap R550 kos.

View More
(2 Comments)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page