Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Optiks


Drama met Kraaie en Skilpaaie in die Hoofrol
28 Jan 2013

Die natuur skryf daagliks dramas wat klassieke dramaturge soos Shakespeare, Dostoyevsky en diesulkes na beginners laat lyk. 'n Mens moet die natuur net met oop oë dophou en jou waarnemings boekstaaf.

View More


Rovos-passasiers vir 'n 'Ride' Gevat
19 Jan 2013

Kyk, vriende, as julle kan bekostig om vir R112 000 agt dae op die luukse "koloniale"� Rovos-trein te baljaar, dan betaal julle seker sommer so uit die hempsak R165 000 vir 'n trofee-buffel of R4 800 vir 'n duiker wat die gewone man in die Noord-Kaap R550 kos.

View More
(2 Comments)


Koloniale Stoomtreinjagtogte Herleef
14 Jan 2013

Teen die "geringe"� koste van R112 000 kan 'n man agt dae op 'n luukse trein deurbring en vyf dae lank jag met jou eie persoonlike beroepsjagter om jou te begelei. Jy kan selfs jou metgesel saamneem teen 'n "winskoop"� van R84 000, mits sy nie jag nie (dis nou diere).

View More
(2 Comments)


Freedom of Expression is Non-negoptiable
10 Dec 2012

The remark of a Pot-Shot reader in last week's edition provided food for serious thought on freedom of expression and how we should cope with it in this internet newsletter.

View More
(10 Comments)


Kronkelpaadjies (en kronkelpraatjies) deur die Krugerwildtuin
04 Dec 2012

Koop 'n boek oor hoe 'n uitmuntende storieverteller die Krugerwildtuin as kind ervaar het, hoe hy as volwassene betrokke geraak het in die bou van sowel Talamati-bosveldkamp as Napi-staptoerkamp en wat hy by die staptoerveldwagters (omgewingsopvoedkundiges) op die staptoere geleer en ervaar het.

View More
(1 Comment)


Mpunzi, Dawn of a New Era
A historical overview of the development of the Game Ranching Industry in Kwazulu-Natal and southern Africa in the 20th century - Ian Fleming Simpson

20 Aug 2012


"Mpunzi"� is an illuminating history of the Game Ranching Industry in southern Africa from 1892 when Cecil John Rhodes of De Beers Consolidated Diamond Mines Ltd purchased 14 farms along the Vaal River at the auction of Sheasby Estate to the end of 2011.

The book charts the development of the Game Ranching Industry from 1970 / 1971 when six intrepid idealistic persons, including the author, in the then Natal province commenced active game ranching.

View More


The Rhino Keepers
Struggle for Survival - Clive & Anton Walker

20 Aug 2012


Few animals face as violent, as well organised, and as determined an enemy as the world's rhinos. Across the continent, rhinos are being slaughtered on a daily basis and approximately 5,000 black rhinos and 21,000 white rhinos are all that prevent Africa's rhinos from extinction.

"The Rhino Keepers"� is a personal story of the conservation of the rhinos in southern Africa. It charts the ongoing struggle for survival of these amazing animals told through the experiences and insights of pre-eminent conservationists, Clive and Anton Walker.

View More

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page