Pot-Shot

Wees 'n Trotse Jagter
Be a Proud Hunter

RSS Feed   Facebook    Twitter


  

Jongste Nuus / Latest News

- - - - - - - - - - - - - - -

Algemeen / General

- - - - - - - - - - - - - - -

Benutting/Utilization

- - - - - - - - - - - - - - -

Bewaring/Conservation

- - - - - - - - - - - - - - -

Jagsake/Hunting

- - - - - - - - - - - - - - -

Wapens/Arms

- - - - - - - - - - - - - - -

Kompetisie/Competition

- - - - - - - - - - - - - - -

Opleiding/Training

- - - - - - - - - - - - - - -

Optiks

- - - - - - - - - - - - - - -

Gun Shop Gazette

- - - - - - - - - - - - - - -

Argief / Archive

- - - - - - - - - - - - - - -

Subscribe

- - - - - - - - - - - - - - -

Unsubscribe

Optiks


New Book, Hunting the Spiral Horns - Kudu - Peter Flack
20 Aug 2012

Peter Flack reached an agreement with Rowland Ward to write five books on his favourite antelopes - the 28 spiral horn species and sub-species. The first is on the six kudu species and sub-species, the next on the five eland sub-species, then the nine bushbuck sub-species, the four sitatungas and, lastly, the two nyalas and two bongos. The first book - Hunting the Spiral Horns - Kudu, the Top African Antelope - should hit the shelves in September

View More


Oor Knaterflaters en die Gevolge daarvan
25 May 2012

Die gebruik onder sommige jagters om 'n nuweling-jagter te ontgroen deur hom die kastrasie van sy eerste slagoffer met die tande te laat doen, kan ongelukkig tot baie skadelike fisieke gevolge vir die groentjie lei.

View More
(5 Comments)


Buffel Leer Konsultante 'n Les
22 May 2012

Hierdie storie gaan oor 'n botsing tussen een van die planeet aarde se mees senior bestuurskonsultante en een van die wêreld se gevaarlikste wilde diere.

View More
(1 Comment)


Vuurdoop van Louis B Vermeulen
08 Apr 2012

Louis B Vermeulen, voorheen in goue letters op sy kantoordeur geskryf, het met sy vervroegde pensioen in die geld gekom, feitlik gelyktydig met sy menopouse (of eintlik metamorfose).

View More
(4 Comments)


Rondborstige Onderrig van 'n Vroue-jagter
22 Mar 2012

Gerugte van vroue wat die wapen opneem, en dít nie ter selfverdediging nie, het jou ore ook al bereik. Nie dat dit jou gepla het nie. Jy besluit mos self wie op die plaas kom jag. (Nie dat jy seksisties, chauvinisties of enige van die moderne "sieste"� is nie.)

View More
(1 Comment)


Van Hier tot Dar met 'n Geweer
13 Mar 2012

Toe ek die lughawegebou instap, was ek vol moed en bravade vir die moeilike taak van wapenuitvoer, maar tog met 'n beklemming in my hart. Ek was gewapen met 'n uitvoerpermit en selfversekering En ek het myself reeds goed voorberei met edel voornemens om my te beheers. Die bagasie- inboek verloop redelik glad en hulle laat my selfs die 3.4 kg oorgewig (die biltong, droëwors en plastiekomhulsel se skuld) sonder redekaweling toe.

View More
(1 Comment)


Wie Sê Renosterhoring Maak nie Gesond nie?
20 Feb 2012

Wie sê renosterhoring het geen medisinale waarde nie? Wie dit ook al sê, swem stroomop teen meer as 2 000 jaar se Viëtnamese en Chinese rate - en Tran Quoc Binh, direkteur van die Nasionale Hospitaal vir Tradisionele Medisyne van die Viëtnamese Departement van Gesondheid.

View More
(3 Comments)

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | Next Page | Last Page